Dis tyd om weer te glo
Om jou hartklop weer te hoor
Kyk hoe verhelder die son, laat sy strale weer val op jou gesig
Oh, min het jy geweet (min het jy geweet)
Jy is moeilik om te breek (moeilik om te breek)
Skud die stof van jou skoene af, dis tyd om weer te leef
Die tyd is nou
Dis Hoog Tyd dat jy weer opstaan
Dis Hoog Tyd dat jy onthou
Wie jy is en waarvoor jy staan, kan jy onthou die tyd is nou?
Dis die gevoel van hoër en hoër gaan
voor jy jou asem ophou
Moet jy steeds die grootste kans vat
Want jy weet die tyd is nou
Jy weet jy het 'n doel
Om aan ander tewys dat jy kan
en as jy val staan weer op, skud dit af
en dans nog 'n keer
Die tyd is nou
Dis Hoog Tyd dat jy weer opstaan
Dis Hoog Tyd dat jy onthou
Wie jy is en waarvoor jy staan, kan jy onthou die tyd is nou
Dis die gevoel van hoër en hoër gaan
Voor jy jou asem ophou
Moet jy steeds die grootste kans vat
Want jy weet die tyd is nou
Hey, hey, hey yeah x3
Jy weet die tyd is nou
Hey, hey, hey yeah x3
Jy weet die tyd is nou
Dis Hoog Tyd dat jy weer opstaan
Dis hoog Tyd dat jy onthou
Wie jy is en waarvoor jy staan, kan jy onthou die tyd is nou
Dis die gevoel van hoër en hoër gaan
Voor jy jou asem ophou
Moet jy steeds die grootste kans vat
Want jy weet die tyd is nou